| |  Afrikaans VSA-politiek: Volgende skuif - Hillary Die Burger Charles Smith 24/08/2008 09:03:40 PM - (SA) Alle oë is vandeesweek met die Demokratiese Party se nasionale konvensie op sen. Barack Obama, maar Amerika hou asem op om te sien of die Clintons die mantel van die party se supersterre sonder drama gaan oorgee. Obama se toespraak om die party se benoeming vir die presidentskap te ontvang,... photo: AP / Alex Brandon Gesoute senator voor in ry as Obama se adjunk Die Burger CHARLES SMITH 23/08/2008 03:23:54 AM - (SA) Washington. - Sen. Joe Biden (66), gesoute Demokratiese senator van Delaware, is die gunsteling om vandag as sen. Barack Obama se kandidaat as adjunkpresident aangewys te word. Obama gaan na verwagting vandag sy adjunk bekend stel... photo: AP Photo / Dita Alangkara Swem se "Lance Amstrong" inspireer ander deelnemers Die Burger Sapa-AFP 21/08/2008 12:06:44 PM - (SA) Hy is die Lance Amstrong van swem. Só het David Davies van Brittanje, die silwermedaljewenner in die oopwaterswem-nommer oor 10 km, die wenner, Maarten van der Weijden, beskryf.... photo: AP / Gregory Bull Pakistanse agentskap 'help Taliban-oproer voortsit' Die Burger SAPA-AFP 12/08/2008 01:11:10 AM - (SA) Kaboel. - Pakistan se intelligensie-agentskap help die Taliban om oproer in Afganistan voort te sit, het die bevelvoerder van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) hier gesê. In sommige dele van die land was daar vanjaar weens die insurgensie 50% meer aanvalle. Die getal... photo: USMC file / Gunnery Sgt. Keith A. Milks Tibet-aktiviste by Spele gearresteer Beeld Amanda Beard, Olimpiese swemkampioen van die VSA en gewese vriendin van Ryk Neethling, by 'n plakkaat waarop sy kaal poseer in 'n veldtog teen die dra van pels vir die diereregtegroep Peta. Foto: Kay Nietfeld, EPA Natasha Pamplin-Bailey... photo: AP WERELD: Wêreldleiers en media veroordeel Rusland sterk Die Burger JANNIE FERREIRA 27/08/2008 09:09:47 PM - (SA) Harde woorde val in die raadsale van die wêreld oor die krisis in GeorÂgië. Dit gebeur selde dat internasionale reaksie met so 'n sterk intensiteit aanskou word as wat die geval is met Rusland se "anneksering" van Suid-Ossetië en Abchasië. Die Duitse kanselier, dr. Angela Merkel, beskou dit as... McCain 'so nimmer as te nooit' Die Burger CHARLES SMITH 27/08/2008 09:06:34 PM - (SA) Denver. - 'No way. No how. No McCain." Die slagspreuk van sen. Hillary Rodham Clinton teen haar vriend sen. John McCain was 'n treffer op die konvensie van die Demokratiese Party. Sy het nie op haar laat wag... Berni Searle wys video-werke in Kaapse galery Die Burger KUNSREDAKSIE 27/08/2008 06:56:31 PM - (SA) Die kunstenaar Berni Searle se vierde solo-tentoonstelling word op 4 September geopen in die galery Michael Stevenson in Woodstock. Soos in haar vorige tentoonstellings verwys Searle hierin na haar kulturele erfenis en gebruik sy rituele en tradisies wat van generasie tot generasie oorgedra word en steeds... Selfoontegnologie bied nuwe platform vir storievertellers Die Burger WILLEM DE VRIES 27/08/2008 07:01:55 PM - (SA) Kaapstad. - Vervolgverhale met batterye. Of die eerste boeke vir jou selfoon se boekrak? Hoe 'n mens dit ook al beskou, die eerste Novel Idea-kompetisie waarin fiksie spesifiek vir selfone geskryf is, is 'n nuutjie. En die volgende ronde begin voor die einde van die jaar. Die wenner van die eerste ronde... Dramaturg wil vroue se stem opnuut definieer Die Burger MARIANA MALAN 27/08/2008 06:59:08 PM - (SA) Jacqui Singer en haar twee mede-aktrises het die Out the Box-fees, wat Saterdag in Kaapstad begin, ingesluip. Suddenly her Life Confronts You marionette- óf fisieke teater nie, maar eksperimenteel. "Dis 'n ongelooflike fees," meen sy. "Ek kan aan geen geskikter plek dink om dit op te voer as juis hier... Musiekmaak laat dié jonges se oë sprankel Die Burger 27/08/2008 06:58:33 PM - (SA) Ek het onlangs die belewenis Âgehad om te sien hoe jong kinders en adolessente jazz speel. Nee, nie almal luister na Death Metal nie. Daar is wel tjokkers van selfs tien jaar wat met 'n Âkitaar in die hand teen die lewe gepantser is. Verlede naweek het ek die galakonsert van die Frank Pietersen-musieksentrum in die... |